Graad 5, 6, 7 Toetse – Notule, Agenda, Vergadering en Kennisgewing + Memo

Graad 5, 6, 7 Toetse – Notule, Agenda, Vergadering en Kennisgewing + Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Hersieningstoetse oor kennisgewing, agenda, vergadering en notule (Graad 5–7), met memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Weet jou kind wat die verskil tussen ’n agenda en notule is? Hierdie hersieningstoetse vir Graad 5, 6 en 7 toets al vier vergaderingsdokumente saam.

Wat is ingesluit?

  • Aktiwiteit 1: invuloefening
  • Kort vrae, beantwoord in volsinne
  • Kies die regte woord: kennisgewing, agenda, vergadering of notule
  • Waar of onwaar
  • Memo

Vir wie is dit?

Vir Graad 5- tot 7-leerders. Leer eers elke dokument met ons pakkette oor die kennisgewing, agenda, vergadering en notule.

Formaat: PDF-aflaai, 6 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0