Graad 5 Begripslees – Ollie Olifant: Vrae + Waar of Onwaar + Memo

Graad 5 Begripslees – Ollie Olifant: Vrae + Waar of Onwaar + Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 5 begripstoets Ollie Olifant: invulvrae, waar of onwaar, en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Ollie is die kleinste grys olifantjie in sy mamma se trop in die wildtuin. Hierdie Graad 5 begripstoets kombineer lees met interessante feite oor olifante.

Wat is ingesluit?

  • Leesstuk: Ollie Olifant
  • Vul die regte antwoorde in
  • Sê of die sinne waar of onwaar is
  • Memo

Vir wie is dit?

Vir Graad 5-leerders. Sien ook die Graad 5-begripstoetse Karel Kameelperd en Bennie se markdag.

Formaat: PDF-aflaai, 7 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0