Graad 5 Begripslees – Bennie se Markdag: Begrip + Voorsetsels + Verlede Tyd + Voegwoorde + Antwoorde
Graad 5 Begripslees – Bennie se Markdag: Begrip + Voorsetsels + Verlede Tyd + Voegwoorde + Antwoorde
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Graad 5 begripstoets Bennie se markdag met taaloefeninge en antwoorde.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Bennie is in Graad 5, en sy skool berei voor vir ’n groot markdag. Hierdie Graad 5 begrip- en taalpakket gebruik sy storie vir begrip en oefen dan drie taalonderwerpe.
Wat is ingesluit?
- Afdeling A: begripstoets Bennie se markdag, vrae in volsinne en meerkeuse
- Afdeling B: taal (25 punte)
- Voorsetsels: voltooi die sinne met woorde uit die woordblok
- Verlede tyd: skryf die sinne oor
- Voegwoorde: verbind die sinne
- Antwoorde
Vir wie is dit?
Vir Graad 5-leerders. Sien ook die Graad 5-begripstoetse Groentetuin en Hashim en Kim.
Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.