Graad 5 Begripslees – Die Towersleutel

Graad 5 Begripslees – Die Towersleutel

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 5 begripstoets Die towersleutel met taaloefeninge oor byvoeglike naamwoorde, verlede tyd en voegwoorde, plus memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Vlooi wil op ’n nuwe avontuur gaan, maar die towersleutel wil nie gloei nie. Hierdie Graad 5 begrip- en taalpakket begin met dié storie en toets dan verskeie taalonderwerpe.

Wat is ingesluit?

  • Afdeling A: begripstoets Die towersleutel (20 punte), vrae in volsinne en meerkeusevrae
  • Afdeling B: byvoeglike naamwoorde – skryf die korrekte vorm voor die naamwoord (oud – ou, koud – koue …)
  • Verlede tyd: verander die sinne
  • Voegwoorde: verbind die sinne
  • Memo met antwoorde

Vir wie is dit?

Vir Graad 5-leerders. Sien ook Graad 5 begripslees met meervoud en verkleining en die Graad 5 intensiewe vorm.

Formaat: PDF-aflaai, 10 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0