afrikaans is maklik

 

Nou beskikbaar: R34.99 per A4 Boek PDF: Afrikaanse Spelling met Engelse betekenis vir Graad 1 tot Graad 7 om dit makliker te maak vir al die kinders. Gaan kyk gerus by “Winkel” of by elke graad sal julle ‘n groen “DOWNLOAD” sien dit sal julle na die winkel bladsy toe vat.

Afrikaans is Maklik A-Z  – PDF R139.00 “SPECIAL” – 114 Bladsye. Taal en woordeskat / Language and vocabulary FAL/EAT is a comprehensive reference book that can be used from grade 1 right through to grade 7. All language rules are explained with some activities throughout to practice language skills. Afrikaans – Engels Woorde.  Sluit die volgende in: Al die woordsoorte, Enkel Klinkers, Dubbel Klinkers, Drieklanke, Diftonge. Teenoorgesteldes, Antonieme, Sinonieme, Leestekens, Idiome, Idiome – Spreekwoorde, Intensiewe vorme, Voegwoorde, Verkleining, Trappe van vergelyking, Meervoude, Versamelname, Telwoorde, Werkwoorde, Voornaamwoorde, Selstandige naamwoorde, Direkte / Indirekte rede, Tussenwerpsel, Homofoon, Homonieme, Bywoorde, Byvoeglike Naamwoorde, Lidwoorde, Kleure, Klere, Vorms, Nommers, Telling, Dae van die week, Maande van die jaar, Seisoene, Emosies, Liggaamsdele, My 5 Sintuie, My huis, My Kamer / Badkamer, My Familie, Kombuis, Manlik – Vroulik, Groente, Vrugte, Dieregeluide, Diere op die plaas, Vervoer, Skool en sport, Goeie Maniere Lettergrepe en nog meer. This book also has a wide range of vocabulary that can be used for speaking and writing activities

NB: Niks Van Ons Werk Mag Verkoop Word Nie. Afskrifte Mag Wel Gemaak Word Om Kinders Te Help. NB: As per copy right none of our work may be sold without our permission. Copies may be made to assist children.

 

Payments

Follow Us On

Welkom

Sluit aan en ontvang al ons spesiale aanbiedinge.

We don’t spam! Read our privacy policy for more info.

0
Designed and Hosted By Comsys Web Hosting