Woordsoorte Opsomming – Al Die Grade

Woordsoorte Opsomming – Al Die Grade

Digitale produk onmiddellike aflaai

R34,00

Al die Afrikaanse woordsoorte in een opsomming, met Engelse verduidelikings – vir alle grade.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hierdie woordsoorte-opsomming verduidelik elke Afrikaanse woordsoort op een plek, met voorbeelde en ’n Engelse verduideliking langsaan. Dit is die perfekte naslaanstuk om voor ’n taaltoets deur te gaan.

Watter woordsoorte word gedek?

  • Lidwoorde – bepaald en onbepaald (die en ’n)
  • Selfstandige naamwoorde
  • Byvoeglike naamwoorde
  • Werkwoorde, insluitend die infinitief
  • Voornaamwoorde
  • Bywoorde
  • Voegwoorde
  • Telwoorde – hooftelwoorde en rangtelwoorde
  • Voorsetsels
  • Tussenwerpsels

Vir wie is dit?

Vir alle grade – jonger leerders leer die basiese begrippe, ouer leerders gebruik dit as hersiening. Die Engelse verduidelikings maak dit veral handig vir gesinne waar Afrikaans ’n addisionele taal is. Vir oefening op een woordsoort, sien ons bywoorde-pakket.

Formaat: PDF-aflaai, 10 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0