Graad 5,6,7 – PDF – Bywoorde van Wyse, Tyd, Plek en Graad
Graad 5,6,7 – PDF – Bywoorde van Wyse, Tyd, Plek en Graad
Digitale produk onmiddellike aflaai
R20,00
Bywoorde van wyse, tyd, plek en graad vir Graad 5–7: opsomming, woordelys, oefeninge en memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Bywoorde vertel ons meer van die werkwoord: wanneer, waar en hoe iets gebeur. Hierdie bywoorde-pakket vir Graad 5, 6 en 7 verduidelik die vier soorte bywoorde duidelik en laat leerders dit self identifiseer.
Wat is ingesluit?
- Opsomming met voorbeeldsinne vir bywoorde van tyd, plek, wyse en graad
- Woordelys in kolomme: Wanneer? Waar? Hoe?
- Oefeninge: onderstreep die bywoord en sê watter soort dit is
- Memo met antwoorde
Vir wie is dit?
Vir leerders wat woordsoorte vir toetse en eksamens moet ken. Vir ’n oorsig van al die woordsoorte, sien ons woordsoorte-opsomming.
Formaat: PDF-aflaai, 5 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.