Die hoogste bome vang die meeste wind
Die appel val nie ver van die boom af nie
As die kat weg is is die muis baas
Jy moet hare op jou tande he
Moenie gras onder jou voete laat groei
Moenie jou kop in byenes steek nie
Tussen die lepel en die mond
Jakkals trou met wolf se vrou