Graad 1-7 Samestellings – Opsomming en woorde
Graad 1-7 Samestellings – Opsomming en woorde
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Wat is ’n samestelling? Kort opsomming plus ’n lys van meer as 100 samestellings – vir Graad 1 tot 7.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
’n Samestelling ontstaan wanneer twee of meer woorde saamgevoeg word om ’n nuwe woord te vorm: bad + kamer = badkamer. Hierdie samestellings-opsomming vir Graad 1 tot 7 verduidelik die begrip eenvoudig en gee ’n groot genommerde lys om van te leer.
Wat is ingesluit?
- Opsomming: wat ’n samestelling is en hoe dit gevorm word
- Genommerde lys van meer as 100 samestellings met hulle dele (ambag + man = ambagsman, pan + koek = pannekoek …)
- Voorbeelde waar die spelling verander (bed + goed = beddegoed, tand + borsel = tandeborsel)
Vir wie is dit?
Vir alle grade as naslaan- en oefenlys. Vir toetse met memo’s oor samestellings, kyk na die graadspesifieke weergawes by ons Graad 6 Afrikaans werkkaarte en Graad 7 Afrikaans werkkaarte.
Formaat: PDF-aflaai, 7 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.