Graad 1-7 Meervoude – Opsomming, Woorde, en Toets

Graad 1-7 Meervoude – Opsomming, Woorde, en Toets

Digitale produk onmiddellike aflaai

R34,99

Meervoude vir Graad 1–7: reëls, ’n groot enkelvoud–meervoud-lys, oefeninge en antwoorde – 17 bladsye.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hoekom word boom “bome” maar koning “konings”? Hierdie Afrikaanse meervoude-pakket verduidelik die reëls eenvoudig (met Engelse verduideliking) en gee ’n groot alfabetiese lys om van te leer.

Wat is ingesluit?

  • Reëls vir meervoude – met voorbeelde, in Afrikaans en Engels
  • Uitgebreide alfabetiese lys van enkelvoude en meervoude (aap – ape tot vrou – vroue)
  • Oefeninge: vul die meervoud in
  • Oefeninge: vul die enkelvoud in
  • Antwoordblaaie vir elke oefening

Vir wie is dit?

Vir alle grade van 1 tot 7 – jonger leerders leer die basiese reëls, ouer leerders oefen die moeilike uitsonderings (graaf – grawe, oog – oë). Sien ook ons graadspesifieke werkkaarte, soos die Graad 3 Afrikaans werkkaarte.

Formaat: PDF-aflaai, 17 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0