Graad 1-3 Tweeklanke – Diftonge (22 Blaaie)

Graad 1-3 Tweeklanke – Diftonge (22 Blaaie)

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Oefen die tweeklanke ai, ei, ou en ui: woordelyste, leessinne, invuloefeninge en Afrikaans–Engelse woordelyste.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Tweeklanke (diftonge) is twee klinkers wat saam een klank vorm, soos in baie, trein, ouma en huis. Hierdie tweeklanke-boek vir Graad 1 tot 3 help kinders om die klanke te herken, te lees en reg te spel.

Wat is ingesluit?

Vir elke klankgroep (ai, ei, ou, ui):

  • Woordelys met die klank
  • Lees die sinne – kort, eenvoudige sinne met die woorde
  • Vul die regte woord in (tweetalige instruksies)
  • Afrikaanse woorde met hul Engelse betekenis
  • Oefen die woorde: skryf elke woord self oor

Vir wie is dit?

Vir Graad 1- tot 3-leerders wat leer lees en spel, en ideaal vir gesinne waar Afrikaans ’n addisionele taal is. Begin by die enkel klinkers en dubbel klinkers, of gaan verder met drieklanke.

Formaat: PDF-aflaai, 23 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0