Afrikaans is Maklik Boek A-Z 2025 – R139.00 – Graad 1 tot Graad 7 – 114 Blaaie

Afrikaans is Maklik Boek A-Z 2025 – R139.00 – Graad 1 tot Graad 7 – 114 Blaaie

Digitale produk onmiddellike aflaai

R139,00

Ons mees volledige naslaanboek: al die Afrikaanse taalreëls en woordeskat vir Graad 1 tot 7, met Engelse betekenisse en oefeninge – 114 bladsye.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Afrikaans A-Z is ’n volledige taal- en woordeskatnaslaanboek wat jou kind van Graad 1 tot Graad 7 sal gebruik. Al die taalreëls word eenvoudig verduidelik, woorde word in Afrikaans en Engels gegee, en oefeninge regdeur die boek help om die werk vas te lê.

Afrikaans A-Z is a comprehensive language and vocabulary reference for Grade 1 to 7, with English meanings and practice activities – ideal for English-speaking families too.

Taal en grammatika

  • Al die woordsoorte: werkwoorde, voornaamwoorde, selfstandige en byvoeglike naamwoorde, bywoorde, lidwoorde, voegwoorde, voorsetsels en tussenwerpsels
  • Meervoude, verkleining, trappe van vergelyking, intensiewe vorme, afkortings en versamelname
  • Antonieme, sinonieme, homofone, homonieme, manlik en vroulik
  • Direkte en indirekte rede, leestekens en lettergrepe
  • Klanke: enkel- en dubbelklinkers, diftonge en drieklanke
  • Idiome en spreekwoorde met betekenisse
  • Sinsoorte

Woordeskat (Afrikaans–Engels)

  • Alfabet, kleure, klere, vorms, telwoorde en nommers
  • Dae van die week, maande en seisoene
  • Emosies, liggaamsdele en die vyf sintuie
  • My huis, kamer, badkamer en kombuis; groente en vrugte
  • Diere, dieregeluide, diere op die plaas en vervoer
  • Familie, skool en sport, goeie maniere en vraagwoorde
  • Lys algemene Afrikaans–Engelse woorde

Vir wie is dit?

Vir gesinne wat een naslaanboek vir al die laerskooljare wil hê, vir Engelssprekende leerders met Afrikaans as addisionele taal, en vir onderwysers wat ’n vinnige verwysing soek. Ideaal saam met die werkkaarte vir jou kind se graad – sien byvoorbeeld ons Graad 4 Afrikaans werkkaarte.

Formaat: PDF-aflaai, 114 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0