Graad 1 Piekniek in die Park – Begrip + Taal Oefentoets 2 + Memo
Graad 1 Piekniek in die Park – Begrip + Taal Oefentoets 2 + Memo
Digitale produk onmiddellike aflaai
R20,00
Graad 1 begrip Piekniek in die park met ’n taal-oefentoets en memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Dit is Saterdag, die son skyn en Johan en sy familie gaan piekniek hou. Hierdie Graad 1 begrip- en taal-oefentoets kombineer ’n lekker leesstuk met basiese taalvaardighede.
Wat is ingesluit?
- Leesstuk: Piekniek, met meerkeusevrae
- Afdeling A: vul die regte klinker in (a, e, aa, oo)
- Afdeling B: vul die regte woord in
- Afdeling C: skryf die meervoude neer
- Afdeling D: onderstreep die dubbelklinkers
- Kyk na die prentjie: tel en vul die antwoorde in
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 1-leerders. Sien ook die Graad 1-oefentoetse oor Kokkie en Mia en Max.
Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.