Graad 1-3 Dubbel Klinkers (21 Blaaie)

Graad 1-3 Dubbel Klinkers (21 Blaaie)

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Oefen die dubbel klinkers aa, ee, oo en uu: woordelyste, leessinne, invuloefeninge en Afrikaans–Engelse woordelyste.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Woorde soos kaas, been, boom en vuur het ’n lang klinker wat met twee letters geskryf word. Hierdie dubbel klinkers-boek vir Graad 1 tot 3 leer kinders om dié woorde te lees en reg te spel.

Wat is ingesluit?

Vir elke klankgroep (aa, ee, oo, uu):

  • Woordelys met die klank
  • Lees die sinne – kort, eenvoudige sinne met die woorde
  • Vul die regte woord in (tweetalige instruksies)
  • Afrikaanse woorde met hul Engelse betekenis
  • Oefen die woorde: skryf elke woord self oor

Vir wie is dit?

Vir Graad 1- tot 3-leerders wat leer lees en spel, en ideaal vir gesinne waar Afrikaans ’n addisionele taal is. Begin by die enkel klinkers en gaan dan verder met die tweeklanke.

Formaat: PDF-aflaai, 21 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0