Graad 1 Taal en Begripstoets Jasper en Charlie

Graad 1 Taal en Begripstoets Jasper en Charlie

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 1 begripstoets Jasper en Charlie: storie, vrae en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Jasper is 8 jaar oud, en sy beste maatjie is sy hondjie Charlie. Hierdie kort Graad 1 begripstoets is perfek vir jong lesers wat begin om vrae oor ’n storie te beantwoord.

Wat is ingesluit?

  • Storie: Jasper en Charlie
  • Vrae oor die storie
  • Memo

Vir wie is dit?

Vir Graad 1-leerders. Lees verder met Jasper en Charlie – storie 2 en Rebekka en Matewis.

Formaat: PDF-aflaai, 4 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0