Graad 1 Jasper en Charlie – Storie 2 + Woordeskat + Vrae + Antwoorde
Graad 1 Jasper en Charlie – Storie 2 + Woordeskat + Vrae + Antwoorde
Digitale produk onmiddellike aflaai
R20,00
Graad 1 storie Jasper en sy hondjie Charlie: woordeskat, vrae en antwoorde.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Jasper is 8 jaar oud en hy het ’n hondjie met die naam Charlie. In hierdie tweede Graad 1 Jasper en Charlie-storie lees kinders oor hul dag saam en beantwoord eenvoudige vrae.
Wat is ingesluit?
- Storie: Jasper en sy hondjie Charlie
- Woordeskat met eenvoudige betekenisse
- Vrae oor die storie
- Antwoorde
Vir wie is dit?
Vir Graad 1-leerders. Lees ook die eerste storie, Jasper en Charlie, of Mia en Max.
Formaat: PDF-aflaai, 5 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.