Graad 1 Taal en Begripstoets Rebekka en Matewis
Rebekka is 6 jaar oud en in Graad 1 by Brandwag Laerskool. Hierdie kort Graad 1 begripstoets laat jong lesers ’n storie lees en eenvoudige vrae beantwoord.
Wat is ingesluit?
- Storie: Rebekka en Matewis
- Vrae oor die storie
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 1-leerders. Lees ook Jasper en Charlie en Mia en Max.
Formaat: PDF-aflaai, 4 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.