Graad 1 Primêre Kleure en Eenvoudige Vorms – Taal, Leesstorie en Oefeninge
Graad 1 Primêre Kleure en Eenvoudige Vorms – Taal, Leesstorie en Oefeninge
Digitale produk onmiddellike aflaai
R20,00
Graad 1 kleure en vorms: kleurwoorde, kleur volgens nommers, leesstorie en vorm-oefeninge.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Blou, rooi en geel is die primêre kleure – meng hulle en jy kry nuwe kleure! Hierdie Graad 1-pakket oor kleure en vorms kombineer kleurwoorde, ’n leesstorie en prettige oefeninge.
Wat is ingesluit?
- Primêre en sekondêre kleure
- Kleurwoorde: rooi, geel, blou, oranje, pers, groen, swart, wit, bruin, pienk, grys – en oefen die woorde
- Kleur die prentjie in volgens die nommers
- Leesstorie: Jannie en die vorms
- Vorms en oefen die vorms
Vir wie is dit?
Vir Graad 1-leerders (en Graad R-kinders wat gereed is). Sien ook die Graad R-werkboek en die Graad 1 Kompleet-bundel.
Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.