Graad 1 My Liggaam – Woordeskat, Leesstorie, Invulvrae en Aktiwiteite

Graad 1 My Liggaam – Woordeskat, Leesstorie, Invulvrae en Aktiwiteite

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 1 My Liggaam: woordeskat, ’n leesstorie, invulsinne en aktiwiteite.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Leer die name van al die dele van jou liggaam! Hierdie Graad 1 My Liggaam-pakket kombineer woordeskat, lees en prettige knip-en-plak-aktiwiteite.

Wat is ingesluit?

  • Prent: my liggaam
  • Woordeskat: arm, been, elmboog, enkel, knie, skouers, vingers, voorkop en meer
  • Leesstorie: Dawie by die see
  • Vul die antwoorde in: ek proe met my …, ek sien met my …
  • Aktiwiteit: knip die prentjie uit en maak jou eie gesig

Vir wie is dit?

Vir Graad 1-leerders (en Graad R-kinders wat al lees). Sien ook My 5 sintuie en Emosies/Gevoelens.

Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0