Graad 1 My 5 Sintuie – Woorde, Lees en Begrip + Oefening
Graad 1 My 5 Sintuie – Woorde, Lees en Begrip + Oefening
Digitale produk onmiddellike aflaai
R20,00
Graad 1 My 5 sintuie: ’n bladsy oor elke sintuig, invulsinne en ’n leesstuk.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Met my oë sien ek, met my ore hoor ek … Hierdie Graad 1 My 5 Sintuie-pakket leer kinders oor die sintuie en die liggaamsdele wat daarby hoort.
Wat is ingesluit?
- My 5 sintuie: hoor, sien, proe, ruik en voel
- Een bladsy oor elk: my neus, my oë, my ore, my hande en my mond/tong
- Vul die antwoorde in: ek proe met my …, ek sien met my …
- Leesstuk: Johan maak gereed vir die dag – watter sintuie gebruik hy?
Vir wie is dit?
Vir Graad 1-leerders. Sien ook My liggaam en Emosies/Gevoelens.
Formaat: PDF-aflaai, 9 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.