Graad 1-3 Enkel Klinkers (27 Blaaie)
Die eerste stap in lees is kort woorde met een klinker: kat, bed, son, bus, pit. Hierdie enkel klinkers-boek vir Graad 1 tot 3 werk deur al vyf klinkers, met woorde, sinne en oefeninge vir elkeen.
Wat is ingesluit?
Vir elke klankgroep (a, e, o, u, i):
- Woordelys met die klank
- Lees die sinne – kort, eenvoudige sinne met die woorde
- Vul die regte woord in (tweetalige instruksies)
- Afrikaanse woorde met hul Engelse betekenis
- Oefen die woorde: skryf elke woord self oor
Vir wie is dit?
Vir Graad 1- tot 3-leerders wat leer lees en spel, en ideaal vir gesinne waar Afrikaans ’n addisionele taal is. Die volgende stap is ons dubbel klinkers en daarna die tweeklanke.
Formaat: PDF-aflaai, 27 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.