Graad 1 Sigwoorde / Sight Words – 19 Blaaie

Graad 1 Sigwoorde / Sight Words – 19 Blaaie

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Die 100 belangrikste Graad 1 sigwoorde met Engelse betekenis en oefenbladsye – 19 bladsye.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Sigwoorde is die woorde wat die meeste in boeke voorkom. As jou kind hulle op sig herken, lees hy of sy vinniger en met meer selfvertroue. Hierdie Graad 1 Afrikaanse sigwoorde-pakket bevat die eerste 100 hoëfrekwensiewoorde wat ’n Graad 1-leerder moet ken.

Wat is ingesluit?

  • Lys van die eerste 100 sigwoorde
  • Al die woorde met hulle Engelse betekenis
  • Oefenbladsye om die woorde te lees en te skryf
  • “Ge”-woorde in die verlede tyd, met ’n oefenblad
  • Dae van die week en maande van die jaar (Afrikaans–Engels)
  • Inkleurprente

Vir wie is dit?

Vir Graad 1-leerders en ouers wat tuis lees oefen – ook vir Engelssprekende gesinne. Vir Graad 2 het ons ’n eie sigwoorde-pakket. Sien ook al ons Graad 1 Afrikaans werkkaarte.

Formaat: PDF-aflaai, 19 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0