Graad 2 Sigwoorde / Sight Words 18 Blaaie

Graad 2 Sigwoorde / Sight Words 18 Blaaie

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Die 100 Graad 2 sigwoorde met Engelse betekenis en oefenbladsye – 18 bladsye.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Bou voort op Graad 1 met die volgende stel Afrikaanse sigwoorde vir Graad 2: 100 hoëfrekwensiewoorde wat kinders gereeld in boeke teëkom, van aand en alleen tot skryf en slaap.

Wat is ingesluit?

  • Lys van die 100 Graad 2 sigwoorde
  • Al die woorde met hulle Engelse betekenis
  • Oefenbladsye om die woorde te lees en te skryf
  • “Ge”-woorde in die verlede tyd, met ’n oefenblad
  • Dae van die week en maande van die jaar (Afrikaans–Engels)
  • Inkleurprente

Vir wie is dit?

Vir Graad 2-leerders en ouers wat tuis lees oefen. Begin jou kind eers nou? Kyk na die Graad 1 sigwoorde.

Formaat: PDF-aflaai, 18 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0