Graad 5 PDF – Spelling Boek 2025 Afrikaans – Engels betekenis
Graad 5 PDF – Spelling Boek 2025 Afrikaans – Engels betekenis
Digitale produk onmiddellike aflaai
Oorspronklike prys was: R55,00.R34,99Huidige prys is: R34,99.
Graad 5 spelwoorde, alfabeties gelys met Engelse betekenisse, plus oefenbladsye.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Hierdie Graad 5 spellingboek bevat die spelwoorde wat ’n Graad 5-leerder moet ken, alfabeties gelys met die Engelse betekenis langsaan – van aandagsoekery tot vliegtuig.
Wat is ingesluit?
- Alfabetiese spelwoordelys (Afrikaans–Engels)
- Oefenbladsye: sê die woord hardop, skryf dit neer en oefen dit vier keer
Vir wie is dit?
Vir leerders wat vir speltoetse leer, en veral vir gesinne waar Afrikaans ’n addisionele taal is – die Engelse betekenisse maak dit maklik om tuis te help. Sien ook al ons Graad 5 Afrikaans werkkaarte.
Formaat: PDF-aflaai, 13 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.