Graad 2 Begripstoets Die Dieretuin, Vrae en Memo
Mieka trippel rond van opgewondenheid – sy gaan saam met Mamma en Pappa dieretuin toe. Hierdie Graad 2 begripstoets volg haar van hok tot hok.
Wat is ingesluit?
- Storie: Die dieretuin
- Beantwoord die vrae oor die storie
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 2-leerders. Sien ook Ollie die Olifantjie en Skillie Skilpad.
Formaat: PDF-aflaai, 5 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.