Graad 2 Begripstoets Ollie die Olifantjie, Vrae en Memo
Ollie is ’n nuuskierige klein olifantjie wat saam met sy mamma se trop in die wildtuin bly – en hy is mal oor maroelas! Hierdie Graad 2 begripstoets leer kinders lees en vrae beantwoord, en sommer ook iets oor olifante.
Wat is ingesluit?
- Storie: Ollie die Olifantjie
- Beantwoord die vrae oor die storie
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 2-leerders. Daar is nog Graad 2-begripstoetse: Die dieretuin en Bella en Buksie.
Formaat: PDF-aflaai, 5 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.