Graad 2 Oefentoetse – Bennie: Begrip + Spelling + Gesonde Kos + Dae van die Week + My Liggaam + Memo

Graad 2 Oefentoetse – Bennie: Begrip + Spelling + Gesonde Kos + Dae van die Week + My Liggaam + Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 2 oefentoetse: begrip, spelling, gesonde kos, dae van die week en my liggaam, met memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hierdie Graad 2 oefentoetse hersien verskeie onderwerpe in een pakkie, met ’n kort storie oor Bennie wat graag saam met sy vriende in bome klim.

Wat is ingesluit?

  • Begrip: storie oor Bennie, met vrae
  • Skryf die regte woord in (blaf of blaff?)
  • Gesonde kos: omkring die regte antwoord
  • Skryf die dae van die week in die regte volgorde
  • Jou liggaam: waarmee sien, hoor en skryf jy?
  • Memo vir al die toetse

Vir wie is dit?

Vir Graad 2-leerders. Sien ook die Graad 2 spellingboek en die begripstoets Ollie die Olifantjie.

Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0