Graad 2-5 Klank + Woordbou br, dr, fr, gr, kr, pr, tr, vr
Graad 2-5 Klank + Woordbou br, dr, fr, gr, kr, pr, tr, vr
Digitale produk onmiddellike aflaai
R34,99
Oefen die beginklanke br, dr, fr, gr, kr, pr, tr en vr: woordelyste, skryfoefening, deurmekaar woorde en memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Brood, draak, frokkie, groen, krokodil, prinses, trein, vriend – hierdie klank- en woordbouboek vir Graad 2 tot 5 oefen agt beginklanke met ’n r.
Wat is ingesluit?
- Woordelys vir elke klank: br, dr, fr, gr, kr, pr, tr en vr
- Oefen die woorde: skryf elke woord oor
- Skommel-oefening: skryf die deurmekaar woorde reg
- Voltooi die woorde: skryf die regte klank voor die woorddeel
- Memo vir elke klank
Vir wie is dit?
Vir leerders in Graad 2 tot 5. Oefen ook die klanke bl, fl, gl, kl, pl, sl, vl en die eindklanke.
Formaat: PDF-aflaai, 25 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.