Graad 3 – My Familie – My Gesin
Graad 3 – My Familie – My Gesin
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Familiewoorde met Engelse betekenisse, verduidelikings, invuloefeninge, manlik en vroulik, en memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Wat noem jy jou ma se suster se seun? En ’n man wie se vrou oorlede is? Hierdie My Familie-pakket leer kinders al die familiewoorde, met Engelse betekenisse.
Wat is ingesluit?
- Woordelys Afrikaans–Engels: ouma, oupa, nefie, niggie, skoonpa, laatlammetjie, aangenome en meer
- My familie en gesin: verduidelikings (bv. ’n tweeling, ’n pasgebore baba)
- Vul die Engelse woorde in
- Vul die regte woorde in die blokkies in (wewenaar, weduwee …)
- Manlik en vroulik: familiewoorde
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 3-leerders en ouer, en baie handig vir gesinne waar Afrikaans ’n addisionele taal is. Sien ook die stamboom-pakket en die My Familie-begripstoets.
Formaat: PDF-aflaai, 12 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.










Resensies
Daar is nog geen resensies nie.