Graad 3 Sigwoorde / Sight Words
Graad 3 Sigwoorde / Sight Words
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Die hoëfrekwensiewoorde wat ’n Graad 3-leerder moet ken, met Engelse betekenisse en oefenbladsye.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Sigwoorde is die woorde wat die meeste in boeke voorkom – kinders moet hulle met een oogopslag herken sodat hulle vlot kan lees. Hierdie Graad 3 sigwoorde-pakket bevat die woordelys, die Engelse betekenisse en baie oefening.
Wat is ingesluit?
- Sigwoordelys vir Graad 3 – van agter en antwoord tot wêreld en woord
- Afrikaanse woorde met hul Engelse betekenis
- Oefen die woorde: skryfbladsye vir elke woord
- Oefen die “ge”-woorde: gedoen, gegaan, gesien, gevind en meer
- Dae van die week en maande van die jaar (Afrikaans–Engels)
- Inkleurprente tussen die oefeninge deur
Vir wie is dit?
Vir Graad 3-leerders wat hul leesvlotheid wil verbeter, en vir ouers wat tuis wil help – die Engelse betekenisse maak dit maklik. Kyk ook na die Graad 1- en Graad 2-sigwoorde, of die Graad 3 spellingboek.
Formaat: PDF-aflaai, 20 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.









Resensies
Daar is nog geen resensies nie.