Graad 3 Begripstoets – Johan en Susan gaan kuier op die Plaas (9 Blaaie)

Graad 3 Begripstoets – Johan en Susan gaan kuier op die Plaas (9 Blaaie)

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 3 begripstoets Johan en Susan kuier op die plaas: storie, vrae, meervoude en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Johan en Susan gaan kuier by Oupa en Ouma op die plaas – Johan leer koeie melk en Susan help met die hoenders. Hierdie Graad 3 begripstoets is vol plaaslewe.

Wat is ingesluit?

  • Storie: Johan en Susan kuier op die plaas
  • Beantwoord die vrae (met punte-toekenning)
  • Vul die meervoude in: bees, koei, skaap, perd, hoender … (9 punte)
  • Memo

Vir wie is dit?

Vir Graad 3-leerders. Daar is nog Johan en Susan-stories: gaan sirkus toe en die oefeneksamen.

Formaat: PDF-aflaai, 9 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0