Graad 3 Meervoude Woorde, Oefening, Toets en Antwoorde

Graad 3 Meervoude Woorde, Oefening, Toets en Antwoorde

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 3 meervoude: reëls, woordelyste, twee toetse en antwoorde.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Haar – hare, muis – muise, sak – sakke, uur – ure. Hierdie Graad 3 meervoude-pakket verduidelik die reëls en gee baie oefening.

Wat is ingesluit?

  • Reëls: lang klinker (val een klinker weg + e) en ander
  • Lang woordelyste: enkelvoud en meervoud
  • Toets 1: verbind die enkelvoud met die meervoud deur lyntjies te trek
  • Toets 2: gee die meervoud van die enkelvoud
  • Antwoorde vir albei toetse

Vir wie is dit?

Vir Graad 3-leerders. Begin by die Graad 2 meervoude, of sien ons meervoude-opsomming vir Graad 1–7.

Formaat: PDF-aflaai, 9 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0