Voorvoegsels en Agtervoegsels Graad 3 tot Graad 7
Voorvoegsels en Agtervoegsels Graad 3 tot Graad 7
Digitale produk onmiddellike aflaai
R39,00
Afleidings: voorvoegsels en agtervoegsels vir Graad 3–7 – opsomming en groot woordelyste (13 bladsye).
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Afleiding is wanneer ons ’n voor- of agtervoegsel by ’n stam voeg om ’n nuwe woord te vorm. Hierdie naslaanpakket vir Graad 3 tot 7 verduidelik afleidings en gee uitgebreide woordelyste vir elke voor- en agtervoegsel.
Wat is ingesluit?
- Opsomming: wat afleidings is, en hoe dit verskil van meervoude, verkleinwoorde en trappe van vergelyking
- Voorvoegsels met woordelyste: ver-, on-, ge-, be-, her-, mis-, ont-
- Agtervoegsels met woordelyste: -skap, -saam, -lik, -loos, -heid, -ing, -ery, -aard, -er, -ent en meer
Vir wie is dit?
Vir Graad 3- tot 7-leerders as naslaan- en leerlys. Vir toetse met memo’s, sien die graadspesifieke weergawes by ons Graad 7 Afrikaans werkkaarte.
Formaat: PDF-aflaai, 13 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.