Graad 3-5 – D of T en F of V Klank en Spel

Graad 3-5 – D of T en F of V Klank en Spel

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Spel reg met d of t en f of v: woordelyste, oefening en twee toetse met memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Skryf jy hond of hont, vark of fark? Die meervoud gee die antwoord: honde! Hierdie spelpakket vir Graad 3 tot 5 help leerders om dié moeilike klanke reg te spel.

Wat is ingesluit?

  • Woordelys en oefenbladsye: woorde wat op d eindig
  • Woordelys en oefenbladsye: woorde wat op t eindig
  • Woordelys en oefenbladsye: woorde wat met f begin
  • Woordelys en oefenbladsye: woorde wat met v begin
  • Toets 1 (d of t): skryf die meervoud neer
  • Toets 2 (f of v): skryf die meervoud neer
  • Memo vir albei toetse

Vir wie is dit?

Vir leerders in Graad 3 tot 5. Sien ook die Graad 3 spellingboek en die eindklanke-woordbouboek.

Formaat: PDF-aflaai, 17 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0