Graad 3,4,5 – My Familie – Stamboom
Graad 3,4,5 – My Familie – Stamboom
Digitale produk onmiddellike aflaai
R34,00
My familie-stamboom vir Graad 3–5: opsomming, voorbeeld, maak jou eie, woordeskat, twee toetse, memo en rubriek.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
’n Stamboom wys waar jy vandaan kom en wie jou familie is – van Ouma en Oupa bo tot jou en jou boeties en sussies onder. Hierdie stamboom-pakket vir Graad 3 tot 5 laat kinders hul eie familieboom bou.
Wat is ingesluit?
- Opsomming: wat ’n stamboom is en hoe dit opgebou word
- Voorbeeld van ’n stamboom
- Opdrag: voltooi jou eie stamboom
- Woordeskat Afrikaans–Engels: familiewoorde
- Verduidelikings: gesin en familie, broers en susters
- Toets 1: vul die familiewoorde in
- Toets 2: voltooi die sinne (wewenaar, weduwee, broodwinner …)
- Memo en rubriek
Vir wie is dit?
Vir Graad 3- tot 5-leerders se familieprojek. Sien ook die My Familie-woordeskat en die My Familie-begripstoets.
Formaat: PDF-aflaai, 14 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.