Graad 5 Begripslees – Hashim en Kim: Begrip + Emosies + Beskrywende Woorde + Leestekens + Memo

Graad 5 Begripslees – Hashim en Kim: Begrip + Emosies + Beskrywende Woorde + Leestekens + Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 5 begripstoets Hashim en Kim met taaloefeninge oor emosies, beskrywende woorde en leestekens, plus memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hashim en Kim is beste maats – tot Hashim per ongeluk Kim se rooi kryt breek. Hierdie Graad 5 begrip- en taalpakket begin met hul storie en bou dan leerders se woordeskat vir gevoelens en beskrywings op.

Wat is ingesluit?

  • Afdeling A: begripstoets Hashim en Kim (15 punte), insluitend waar/onwaar-vrae
  • Emosiewoorde: sê die woord hardop en skryf dit neer (bly, opgewonde, hartseer, kwaad, bang …)
  • Teken prentjies vir emosies en skryf jou eie sinne
  • Beskrywende woorde: oefen en gebruik hulle in sinne
  • Teenoorgestelde woorde
  • Leestekens: skryf die sinne oor met die regte leestekens
  • Memo met antwoorde

Vir wie is dit?

Vir Graad 5-leerders. Sien ook die Graad 5-begripstoetse Die towersleutel en Karel Kameelperd.

Formaat: PDF-aflaai, 10 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0