Graad 5 Begripslees – Groentetuin: Begrip + Meervoud + Verkleining, 3 Toetse + Antwoorde
Graad 5 Begripslees – Groentetuin: Begrip + Meervoud + Verkleining, 3 Toetse + Antwoorde
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Graad 5 begripstoets Groentetuin plus meervoud en verkleining: drie toetse met antwoorde.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Mnr. Blom woon ’n werkswinkel oor groentetuine by en begin saam met sy Graad 5-klas ’n tuin. Hierdie Graad 5 begrip- en taalpakket gebruik dié storie as begripstoets en oefen dan meervoude en verkleinwoorde.
Wat is ingesluit?
- Begripstoets: Groentetuin, vrae in volsinne
- Woordelys: enkelvoud en meervoud
- Woordelys: woord en verkleining
- Meervoude-toets
- Verkleining-toets
- Antwoorde vir al drie toetse
Vir wie is dit?
Vir Graad 5-leerders. Sien ook die Graad 5-begripstoetse Die towersleutel en Hashim en Kim.
Formaat: PDF-aflaai, 10 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.