Graad 5,6,7 Lydende en Bedrywende Vorm, Opsomming
Graad 5,6,7 Lydende en Bedrywende Vorm, Opsomming
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Lydende en bedrywende vorm vir Graad 5–7: opsomming met reëls, twee toetse en memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
In die lydende vorm ruil die onderwerp en voorwerp plekke: Die meisie drink koeldrank word Koeldrank word deur die meisie gedrink. Hierdie pakket vir Graad 5, 6 en 7 verduidelik die reëls en gee baie oefening.
Wat is ingesluit?
- Opsomming: bedrywende en lydende vorm, met voorbeelde
- Belangrike reëls: woorde met be-, ge-, ver-, ont-, her-, wanneer “daar” gebruik word, en hoe voornaamwoorde verander
- Toets 1 en Toets 2: skryf die sinne oor
- Volledige memo vir albei toetse
Vir wie is dit?
Vir Graad 5- tot 7-leerders. Vir meer oefening sien die Graad 5- en Graad 7-toetse oor lydende en bedrywende vorm.
Formaat: PDF-aflaai, 7 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.