Graad 5 Projek 3 – Uitnodiging – Opsomming – Voorbeeld – Oefen Toets
Graad 5 Projek 3 – Uitnodiging – Opsomming – Voorbeeld – Oefen Toets
Digitale produk onmiddellike aflaai
R20,00
Graad 5 uitnodiging: opsomming, voorbeeld, woordeskat en ontwerp jou eie uitnodiging.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
’n Uitnodiging nooi mense uit na ’n geleentheid soos ’n verjaarsdagpartytjie of ’n troue. Hierdie Graad 5 uitnodiging-pakket wys leerders wat in ’n uitnodiging moet staan en laat hulle dan self een ontwerp.
Wat is ingesluit?
- Opsomming: wat ’n uitnodiging is en wat dit moet bevat
- Voorbeeld: uitnodiging na Johan en Susan se verjaarsdag (wanneer, tyd, waar en meer)
- Woordeskat Afrikaans–Engels (gaste, kleredrag, kontakbesonderhede …)
- Taak: ontwerp jou eie uitnodiging (20 punte)
Vir wie is dit?
Vir Graad 5-leerders se projek of transaksionele skryfwerk. Sien ook ons oorsig van transaksionele tekste en die kennisgewing.
Formaat: PDF-aflaai, 5 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.