Graad 5, 6, 7 Kennisgewing – Opsomming + Voorbeeld + Werkkaart + Vrae + Rubriek
Graad 5, 6, 7 Kennisgewing – Opsomming + Voorbeeld + Werkkaart + Vrae + Rubriek
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Alles oor ’n kennisgewing vir Graad 5–7: opsomming, stappe, werkkaart, vrae en rubriek.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
’n Kennisgewing gee belangrike inligting oor ’n vergadering, byeenkoms of gebeurtenis – kort, duidelik en volledig. Hierdie kennisgewing-pakket vir Graad 5, 6 en 7 wys hoe om een te skryf.
Wat is ingesluit?
- Doel van ’n kennisgewing
- Hoe skryf ons ’n kennisgewing: KENNISGEWING bo-aan in hoofletters, die doel, datum, tyd en plek – kort, bondig en formeel
- Werkkaart: skryf jou eie kennisgewing
- Vrae oor ’n kennisgewing, met antwoorde
- Rubriek
Vir wie is dit?
Vir Graad 5- tot 7-leerders. Kombineer dit met die agenda en die notule.
Formaat: PDF-aflaai, 7 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.