Graad 5, 6, 7 Agenda – Opsomming + Voorbeeld + Werkkaart + Vrae + Antwoorde + Rubriek
Graad 5, 6, 7 Agenda – Opsomming + Voorbeeld + Werkkaart + Vrae + Antwoorde + Rubriek
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Alles oor ’n agenda vir Graad 5–7: opsomming, stappe, werkkaart, vrae, antwoorde en rubriek.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
’n Agenda is die lys van punte wat tydens ’n vergadering bespreek gaan word. Hierdie agenda-pakket vir Graad 5, 6 en 7 wys stap vir stap hoe om een op te stel.
Wat is ingesluit?
- Wat ’n agenda is en waarvoor dit gebruik word
- Hoe om ’n agenda te skryf: opskrif, datum, tyd en plek, genommerde punte
- Werkkaart: skryf jou eie agenda
- Vrae en ’n invuloefening
- Antwoorde
- Rubriek
Vir wie is dit?
Vir Graad 5- tot 7-leerders. Kombineer dit met die notule en die vergadering.
Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.