Graad 5, 6, 7 Notule – Opsomming + Voorbeeld + Skryfraam + Vrae + Memo + Rubriek
Graad 5, 6, 7 Notule – Opsomming + Voorbeeld + Skryfraam + Vrae + Memo + Rubriek
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Alles oor notule vir Graad 5–7: opsomming, stappe, skryfraam, vrae, memo en rubriek.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Notule is die rekord van wat in ’n vergadering gebeur en besluit is. Hierdie notule-pakket vir Graad 5, 6 en 7 leer leerders presies hoe om notule op te stel.
Wat is ingesluit?
- Opsomming: wat notule is en hoekom dit feitelik en duidelik moet wees
- Hoe om notule te skryf, in agt stappe: opskrif, aanwesiges en verskonings, opening, goedkeuring van vorige notule, sake wat voortspruit, nuwe sake, sluiting en handtekening
- Werkkaart: skryf jou eie notule
- Skryfraam vir notule
- Invulvrae met memo
- Assesseringsrubriek
Vir wie is dit?
Vir Graad 5- tot 7-leerders se transaksionele skryfwerk. Kombineer dit met die agenda en die kennisgewing.
Formaat: PDF-aflaai, 9 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.






Resensies
Daar is nog geen resensies nie.