Graad 5, 6, 7 Versamelname, Woorde, Toetse + Memo
Graad 5, 6, 7 Versamelname, Woorde, Toetse + Memo
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Versamelname vir Graad 5–7: uitgebreide lys, invultoets, woordsoeker en memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
’n Swerm bye, ’n bondel wasgoed, ’n baksel beskuit – versamelname is woorde vir ’n groep van dieselfde soort. Hierdie versamelname-pakket vir Graad 5, 6 en 7 bevat ’n uitgebreide lys en twee toetse.
Wat is ingesluit?
- Verduideliking (Afrikaans en Engels: collective nouns)
- Alfabetiese lys versamelname met wat hulle beskryf, van baal tot string
- Toets 1: vul die korrekte versamelnaam in
- Toets 2: woordsoeker – soek die versamelname
- Memo vir albei toetse
Vir wie is dit?
Vir Graad 5- tot 7-leerders. Sien ook die graadspesifieke pakkette vir Graad 5 en Graad 7.
Formaat: PDF-aflaai, 10 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.