Graad 5 Versamelname /Woorde/Toetse/Memo (10 Blaaie)
’n Swerm bye, ’n trop skape, ’n bondel wasgoed – versamelname is woorde vir ’n groep van dieselfde soort. Hierdie Graad 5 versamelname-pakket bevat ’n uitgebreide lys en twee toetse.
Wat is ingesluit?
- Verduideliking (Afrikaans en Engels: collective nouns)
- Alfabetiese lys versamelname met wat hulle beskryf
- Toets 1: vul die regte versamelnaam in
- Toets 2: “Baie wasgoed noem ons ’n …” – voltooi die sinne
- Memo vir albei toetse
Vir wie is dit?
Vir Graad 5-leerders. Sien ook die Graad 6-weergawe of ons versamelname vir Graad 5–7.
Formaat: PDF-aflaai, 10 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.