Graad 5 – Verlede Tyd, Toekomende Tyd, Negatief
Hierdie Graad 5 werkkaarte oefen drie dinge wat gereeld in taaltoetse gevra word: die verlede tyd, die toekomende tyd en die negatief.
Wat is ingesluit?
- Verlede tyd: skryf die sinne oor
- Toekomende tyd: skryf die sinne oor
- Negatief / ontkennend: skryf die sinne oor (altyd – nooit … nie)
- Memo met al die antwoorde
Vir wie is dit?
Vir Graad 5-leerders. Sien ook die Graad 4- en Graad 6-weergawes.
Formaat: PDF-aflaai, 10 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.