Graad 6 Versamelname /Woorde/Toetse/Memo

Graad 6 Versamelname /Woorde/Toetse/Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 6 versamelname: uitgebreide lys, twee toetse en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

’n Swerm bye, ’n trop skape, ’n bondel wasgoed – versamelname is woorde vir ’n groep van dieselfde soort. Hierdie Graad 6 versamelname-pakket bevat ’n uitgebreide lys en twee toetse.

Wat is ingesluit?

  • Verduideliking (Afrikaans en Engels: collective nouns)
  • Alfabetiese lys versamelname met wat hulle beskryf
  • Toets 1: vul die korrekte versamelnaam in (bende, bol, eskader, kolonie …)
  • Toets 2: onderstreep die regte versamelnaam in die sin
  • Memo vir albei toetse

Vir wie is dit?

Vir Graad 6-leerders. Sien ook die Graad 5- en Graad 7-weergawes.

Formaat: PDF-aflaai, 10 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0