Graad 6 Voorvoegsels en Agtervoegsels
Voorvoegsels en agtervoegsels verander ’n woord se betekenis of woordsoort: vriend word vriendskap, hoop word hopeloos. Hierdie Graad 6-pakket oefen dit met drie toetse.
Wat is ingesluit?
- Toets 1: onderstreep die voorvoegsels en agtervoegsels in die sinne (19 punte)
- Toets 2: maak jou eie sinne met die gegewe woorde
- Toets 3: voeg die regte agtervoegsel by (-saam, -skap, -aard, -lik, -loos, -heid) en skryf die nuwe woord (15 punte)
- Memo met antwoorde
Vir wie is dit?
Vir Graad 6-leerders. Vir die reëls en ’n woordelys sien ons voorvoegsels en agtervoegsels Graad 3–7; Graad 7 het ’n eie weergawe.
Formaat: PDF-aflaai, 5 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.