Graad 7 – Voorvoegsels en Agtervoegsels – 2 Toetse met Memo

Graad 7 – Voorvoegsels en Agtervoegsels – 2 Toetse met Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 7 voorvoegsels en agtervoegsels: twee toetse met memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hierdie Graad 7-pakket oor voorvoegsels en agtervoegsels toets of leerders woorde kan ontleed en self nuwe woorde kan vorm.

Wat is ingesluit?

  • Toets 1: skryf die woorde volgens hul agtervoegsel in die regte kolom (15 punte)
  • Toets 2: voeg die regte voorvoegsel by – ver-, ge-, be-, her-, ont- (15 punte)
  • Memo vir albei toetse

Vir wie is dit?

Vir Graad 7-leerders. Sien ook die Graad 6-weergawe en die opsomming vir Graad 3–7.

Formaat: PDF-aflaai, 5 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0