Graad 7 Versamelname /Woorde/Toetse/Memo (10 Blaaie)
’n Swerm bye, ’n bondel wasgoed, ’n baksel beskuit – hierdie Graad 7 versamelname-pakket bevat ’n uitgebreide lys en twee toetse.
Wat is ingesluit?
- Verduideliking (Afrikaans en Engels: collective nouns)
- Alfabetiese lys versamelname met wat hulle beskryf
- Toets 1: vul die korrekte versamelnaam in
- Toets 2: woordsoeker – soek die versamelname
- Memo vir albei toetse
Vir wie is dit?
Vir Graad 7-leerders. Sien ook die Graad 6-weergawe of ons versamelname vir Graad 5–7.
Formaat: PDF-aflaai, 10 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.