Graad 7 – Samestellings – 2 Toetse met Memo Antwoorde
Ambag + man = ambagsman. Hierdie Graad 7 samestellings-pakket oefen die moeiliker samestellings en verbindingsklanke wat in die senior fase gevra word.
Wat is ingesluit?
- Onthou: verbindingsklanke (+e, +s, +er, +en(s), f word w)
- Toets 1: gee een woord vir die woordpare (18 punte)
- Toets 2: uit watter woorde bestaan die samestellings? Skryf hulle apart (22 punte)
- Memo vir albei toetse
Vir wie is dit?
Vir Graad 7-leerders. Sien ook die Graad 6-weergawe en ons samestellings-opsomming.
Formaat: PDF-aflaai, 5 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.